Landbouprojekte boer vooruit
AfriForum en die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) se inheemseveldbokprojek is in Mei in die Barolong Boo Seleka-koninkryk by Thaba ’Nchu, oos van Bloemfontein, van stapel gestuur. Hierdie projek is met ’n kudde van 21 Nguni-inheemseveldbokke begin. Met hierdie projek wil bogenoemde organisasies plaaslike kleinboere met die nodige kennis en vaardighede toerus om hul bestaans- en kleinskaalse…