Ons kan nie langer hierteen vaskyk nie!
Deur Naam en van

Dis ’n kort rukkie voor die nasionale verkiesing op 29 Mei. Gegewe hoe dit om ons lyk, kan ons nie langer so aangaan nie. Die regering het die land op ’n ons skinkbord van ons gekry, maar het dit deur aaklige wanbestuur, korrupsie en niks doen ten gronde laat gaan. 85 mense boet en betaal daagliks deur te sterf, terwyl die misdadigers vry rondloop. Gaan jy voortgaan om niks te doen nie? Gaan jy voortgaan om in ’n krot woonbuurt jou beurt wag te wag? AfriForum wil jou help om jouself te help!


Ons-sal-self
Studiefondstrust
Teater-ad