Dokumentêre fokus op selfbestuur en vissersgemeenskap se stryd
AfriForum en die Kaapse Forum het vroeg vanjaar twee splinternuwe dokumentêre bekendgestel.Selfbestuur: Staatsbestande oplossings vir die toekoms, AfriForum se dokumentêre film, handel oor selfbestuur en die Solidariteit Beweging se toekomsplan gebaseer op die beginsel van gemeenskapsfederalisme. In dié dokumentêr word idees van staatsbestandheid en selfdoen ondersoek en met praktiese voorbeelde gedemonstreer. Dit bespreek AfriForum se…