Wanneer geliefdes hul tasse pak
Deur Sue-Ann de Wet – hoof van Diaspora by AfriForum Wanneer geliefdes emigreer: ’n pad van aanpassing vir families en vriende Emigrasie is nooit ’n eenvoudige besluit nie. Wanneer iemand vir wie jy lief is besluit om in die buiteland te gaan woon, verander dit die bekende ritme van ’n familie- of vriendekring se lewe….

