Goed, beter, Bethlehem!

Goed, beter, Bethlehem!

Bethlehem toptak én -buurtwag in sentraal-SA Deur Carina Bester AfriForum se Bethlehem-tak en -buurtwag het in Augustus by die organisasie se driejaarlikse nasionale kongres met twee toptoekennings weggestap en is onderskeidelik aangewys as die sentraalstreek se tak en buurtwag van die jaar. Hierdie Oos-Vrystaatse tak het die afgelope drie jaar behoorlik skouer aan die wiel…

AfriForum-takke en -buurtwagte in die noordstreek maak ’n groot verskil

AfriForum-takke en -buurtwagte in die noordstreek maak ’n groot verskil

Saamgestel deur Carina Bester Gauteng Noord van die berg: Die tak se buurtspan het 1 409 swartsakke vullis opgetel, 63 vragte vullis weggery en 12 parke se gras gesny en skoongemaak. Buurtspanlede het verder altesaam 4,2 ha gras gesny, 49 onwettige advertensieborde verwyder en 16 slaggate opgevul. Hulle het ook vier kruisings en ’n perseel skoongemaak. Bronkhorstspruit:…

Ou storie, nuwe plan met plattelandse museums

Ou storie, nuwe plan met plattelandse museums

Deur Ilze Nieuwoudt Aan die voetheuwels van die Doringberge, net suid van die Oranjerivier, lê die Noord-Kaapse dorp Prieska – ’n naam afgelei van die Koranawoord “prieskab” wat “die plek van die verlore bokooi” beteken. Prieska is met sy meer as 14 000 inwoners die grootste dorp in die Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit en ’n belangrike mynbousentrum…

Harte klop Afrikaans in die buiteland

Harte klop Afrikaans in die buiteland

Afrikaans is Lekker het deur die jare gegroei tot ’n viering van Afrikaanse musiek en kultuur wat diep aanklank vind by Afrikaners oor die wêreld heen. Hierdie konsertreeks, wat jaarliks deur South African Events in samewerking met AfriForum Wêreldwyd aangebied word, het vinnig een van die grootste byeenkomste geword om die Afrikaanse taal en kultuur…

Een-nul-trippel-flop: Polisie dop reaksietydtoets

Een-nul-trippel-flop: Polisie dop reaksietydtoets

Deur Ilze Nieuwoudt Sirenes wat loei en polisievoertuie wat deur die verkeer vleg op pad na nóg ’n misdaadtoneel is geen onbekende verskynsel in Suid-Afrika nie. Iewers het iemand dringend hulp nodig en die mans en vroue in blou se blitsige optrede is noodsaaklik. Dit is dikwels letterlik ’n saak van lewe en dood. Oomblikke…

Interpol se hulp versoek om oorgrensmisdaad te bekamp

Interpol se hulp versoek om oorgrensmisdaad te bekamp

Deur Carina Bester Oorgrensmisdaad is ’n reuseprobleem in die gebiede teenaan die land se grense en boere en ondernemings ly telkens groot verliese weens die misdade wat daar gepleeg word. AfriForum en die familieboerorganisasie Saai het vroeër vanjaar ’n skrywe aan Jürgen Stock, Interpol se sekretaris-generaal, gestuur waarin die organisasies eis dat daar onmiddellik ingegryp…

End of content

End of content