Skole vir gemeenskappe met eie taal en kultuur

Skole vir gemeenskappe met eie taal en kultuur

Kort gelede het ’n student aan ’n sogenaamde “voormalige Afrikaanse universiteit” my gevra hoe AfriForum se visie vir ’n Afrikaanse universiteit lyk. “Bedoel julle dan dat álles op die kampus Afrikaans moet wees?” Die vraag het my geskok want vir my, wat jare gelede skoolgegaan en studeer het, was eentalige Afrikaanse onderrig in ’n Afrikaanse…

Redakteursbrief

Redakteursbrief

Ek het onlangs weer na die video Die 1914 Rebellie en Bart Nel gekyk. Hoe aangrypend is die verhaal nie vandag nog van ’n boer wie se onblusbare gees hom in staat gestel het om die verwoesting en verlies van sy plaas ná die oorlog en die verlating deur sy vrou en familie te verwerk…

Sterker gemeenskappe nodig op pad na vryheid en outonomie

Sterker gemeenskappe nodig op pad na vryheid en outonomie

Tydens ’n onlangse leiersberaad sê Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, die ou Suid-Afrika, 1994 én die nuwe Suid-Afrika is verby. Dit is tyd om aan ’n ander Suidelike Afrika te bou. Dit is onafwendbaar dat die staat al hoe vinniger misluk en dat die sentralistiese ANC-regering al hoe minder in staat is om…

Groter Moot-gemeenskap werk na droom van eie dorpsraad

Groter Moot-gemeenskap werk na droom van eie dorpsraad

AfriForum se Groter Moot-strukture is sterk op pad om ’n dorpsraad in die kleine te word. Die tak, buurtwag en tuinspan (buurtspan) dien hul gemeenskap en lewer dienste wat die Tshwane-metroraad versuim om te doen.Die Groter Moot-gebied strek van Voortrekkerweg tot teen die N1-snelweg en van die Magaliesberge tot by Meintjieskop. In 2019 het die…

Gemeenskapsfederalisme ontsluit gemeenskapskrag

Gemeenskapsfederalisme ontsluit gemeenskapskrag

Gemeenskapsfederalisme vorm die basis waarop AfriForum en die Solidariteit Beweging se federale toekomsplanne gebou is. Dit beteken dat dié planne nie in die eerste plek afhanklik is van die instemming van die ANC-regering om magte na gemeenskappe af te wentel nie, maar eerder gebou word rondom die vermoë van gemeenskappe om self deur die vestiging…

End of content

End of content