AfriForum se noodwaterpunte kom tot talle se redding
Dienslewering in Suid-Afrika het ’n ongekende laagtepunt bereik. Verskeie dorpe loop gereeld deur onder kragonderbrekings, slaggate en dies meer, maar dit is wateronderbrekings wat een van die ernstigste probleme geword het. Verskeie dorpe, insluitend Parys en Bethal, is gereeld in die nuus oor die waterprobleme wat inwoners hier ondervind. AfriForum het reeds vyf jaar gelede…