Om “geestelike pioniers” te wees
Deur Barend Uys – hoof van Interkulturele Samewerking en Verhoudings by AfriForum Dekfoto: Barend Uys, hoof van Interkulturele Samewerking en Verhoudings by AfriForum “Watter spesiale intellektuele of geestelike taak stel u aan die Afrikanervolk voor, wat as ’n jong Wes-Europese volk nou eers hul geestelike volwassenheid bereik?” Pieter Johannes (Piet) Meyer het hierdie geskrewe vraag…

