Redakteursbrief
Ilze Nieuwoudt – redakteur My pa, ’n ewige en ywerige storieverteller, skerts dikwels dat feite nie in die pad van ’n goeie storie moet staan nie. Sy bedoeling is opreg en beslis nie van toepassing op enige joernalistieke, aktuele of historiese inhoud nie (as joernalis sidder ek nog elke keer ’n bietjie as sy stories…

