Ons kan nie langer hierteen vaskyk nie!
Dis ’n kort rukkie voor die nasionale verkiesing op 29 Mei. Gegewe hoe dit om ons lyk, kan ons nie langer so aangaan nie. Die regering het die land op ’n ons skinkbord van ons gekry, maar het dit deur aaklige wanbestuur, korrupsie en niks doen ten gronde laat gaan. 85 mense boet en betaal…