AfriForum se noodwaterpunte kom tot talle se redding

AfriForum se noodwaterpunte kom tot talle se redding

Dienslewering in Suid-Afrika het ’n ongekende laagtepunt bereik. Verskeie dorpe loop gereeld deur onder kragonderbrekings, slaggate en dies meer, maar dit is wateronderbrekings wat een van die ernstigste probleme geword het. Verskeie dorpe, insluitend Parys en Bethal, is gereeld in die nuus oor die waterprobleme wat inwoners hier ondervind. AfriForum het reeds vyf jaar gelede…

AfriForum-takke maak só: SUIDSTREEK

AfriForum-takke maak só: SUIDSTREEK

NOORD-KAAP Kamiesberg: Die tak het ’n volhoubare projek van stapel gestuur om Kamieskroon en omliggende dorpe 24 uur per dag, sewe dae ’n week van drinkwater te voorsien met behulp van drie boorgatpompe wat AfriForum in die omgewing geïnstalleer het. Kakamas: Die tak het ondersteuning gebied aan sekere gemeenskappe in Kakamas wat nie toegang tot…

AfriForum-takke maak só: SENTRAALSTREEK

AfriForum-takke maak só: SENTRAALSTREEK

NOORDWES Klerksdorp: Taklede het gehelp met buurtvernuwingsprojekte in La Hoff en Doringkruin. Potchefstroom: Die buurtwag het gehelp om verdagte persone op te spoor, asook gekaapte voertuie terug te vind. Stilfontein: Die buurtwag het deurlopend patrollies gery om hul gemeenskap te beveilig. Rustenburg: Die tak het voortgegaan met die sny van gras op verskeie plekke in…

Bela-wetsontwerp: ’n Doodskoot vir Afrikaanse skole?

Bela-wetsontwerp: ’n Doodskoot vir Afrikaanse skole?

Terwyl die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette – beter bekend as die Bela-wetsontwerp – reeds jare lank gedebatteer, aangepas en heen-en-weer verwys word, en verskeie organisasies, insluitend AfriForum, sterk teenkanting teen die wetsontwerp bied, sit skoolgemeenskappe op hete kole oor die moontlike implikasies wat die implementering van dié wet op grondvlak kan hê. Alana Bailey, AfriForum…

AfriForum maak só … met kultuur en erfenis

AfriForum maak só … met kultuur en erfenis

Deur Alana Bailey – hoof van Kultuursake by AfriForum Baie mense dink die woord “kultuur” verwys na dít wat by kunstefeeste plaasvind: die musiek, dans, toneelopvoerings, skilderye, voordragte … Kultuur beteken egter nie net dit nie, maar verwys na alle geestelike, materiële, intellektuele en emosionele kenmerke van ’n individu, gemeenskap of groep. “Kultuur” is die…

AfriForum maak só!

AfriForum maak só!

Die nuwe musiekblyspel Die Afrikaner maak só kom in Oktober vanjaar op die planke by AfriForum Teater. Die temalied daarvan het reeds trefferstatus bereik. Dié teaterproduksie van AfriForum en die span van Inhoud Huis Musiek volg op suksesvolle musiekblyspele soos Die Gelofte: ’n Musiekblyspel en Die Kaplyn wat die afgelope twee jaar uit hierdie samewerking…

End of content

End of content