Afrikaans is lekker!
Deur Carina Bester Die feesviering vir Afrikaans se 100ste verjaarsdag het reeds begin. Om ons geliefde taal te vier het Forum Tydskrif by ’n paar mense wat hoofsaaklik in Afrikaans werk gaan aanklop om te hoor waarom Afrikaans vir húlle lekker is. Esmarie Yssel (redakteur van nuus en aktualiteit en omroeper by Pretoria FM) Afrikaans…