Mensehandel: Die honger monster sluip ook in SA

Mensehandel: Die honger monster sluip ook in SA

Deur Ilze Nieuwoudt Mark Kuys, ’n veiligheidskenner met sowat 40 jaar ervaring in die bedryf, kén die onderwêreld. Sy stip kyk verklap dat niks dié man se blik ontglip nie, veral nie wanneer dit by veiligheid kom nie. In ’n aanlyn onderhoud met dié gesoute spesialis wat voorheen as AfriForum se hoof van Gemeenskapsveiligheid in…

Kompetisie beloon Suid-Afrikaanse entrepreneurs

Kompetisie beloon Suid-Afrikaanse entrepreneurs

Deur Carina Bester Twee entrepreneurs wat onderskeidelik AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie en Onderneming van Formaat-toekenning vir 2024 gewen het se ondernemings het ontstaan nadat hulle self ’n behoefte aan ’n produk of diens gehad het. Hierdie kompetisie, wat in samewerking met Akademia aangebied word, is in 2024 vir die sewende keer aangebied….

AfriForum ondersteun kultuurgemeenskappe met die bevordering van moedertale

AfriForum ondersteun kultuurgemeenskappe met die bevordering van moedertale

Terwyl Afrikaans se eerste 100 jaar as amptelike taal tans gevier word, werk AfriForum deurlopend ook met ywer saam met ander kultuurgemeenskappe om moedertaalgebruik op uitgebreide maniere in dié gemeenskappe aan te moedig. Barend Uys, hoof van Interkulturele Samewerking en Verhoudings by AfriForum, verduidelik hoe daar prakties aan die bevordering van moedertaal in dié netwerk…

Eenheid behaal reusesuksesse in die naam van geregtigheid

Eenheid behaal reusesuksesse in die naam van geregtigheid

Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se privaatvervolgingseenheid het die afgelope paar maande groot sukses in die howe behaal en in ander gevalle die eerste tree gegee in sake waar dit gelyk het asof geregtigheid slagoffers sou bly ontwyk. Monique van Oosterhout Dit sou nagenoeg ’n dekade duur, maar in Julie 2024 het geregtigheid uiteindelik geskied in…

Sukses op sukses in die suidstreek

Sukses op sukses in die suidstreek

Noord-Kaap Kamiesberg: Taklede het Kamieskroon se strate skoongemaak en drie boorgatpompe geïnstalleer om Kamieskroon en die omliggende dorpe van drinkwater te voorsien. Kakamas: Die tak het 20 liter wit padverf gebruik om spoedhobbels oor te verf en het drie verkeersborde en pale in die middedorp vervang. Kathu: Die tak het verskeie skoonmaakprojekte aangepak en vullis…

Só sit AfriForum-takke in die sentraalstreek skouer aan die wiel!

Só sit AfriForum-takke in die sentraalstreek skouer aan die wiel!

Vrystaat Bothaville: Buurtwaglede het twee inbrekers aangekeer. Sasolburg: Die tak het ’n watertenkpyp by die kinderhuis geïnstalleer en ’n vullishouer aan die Voortrekkers verskaf vir ’n skoonmaakprojek. Die buurtwag het in samewerking met die polisie en ander rolspelers ’n soektog na dwelms by drie skole uitgevoer, terwyl buurtwaglede ook opvoedkundige praatjies by dié skole gelewer…

AfriForum kondig vierpuntwaterplan aan om waterkrisis in die land te pak

AfriForum kondig vierpuntwaterplan aan om waterkrisis in die land te pak

Deur Marthinus Koekemoer AfriForum het in September ’n vierpuntaksieplan aangekondig om die dreigende waterkrisis in die land te pak. Waterinfrastruktuur is al jare verwaarloos en werk óf glad nie óf is in ander gevalle op hul laaste bene en hou ’n ernstige bedreiging vir watervoorsiening in. “Dis tyd om dringend op te tree en geld…

End of content

End of content